Skip to content

Tshwane Ya Tima-invorderingsprojek gaan verskerp word [KLANK]

# Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, sê die inkomste-invorderingsprojek, Tshwane Ya Tima, sal in die komende weke verskerp word met meer sakeondernemings en openbare instellings in die visier. Die doel is om 30-miljard-rand se skuld aan die metro in te vorder. Moya sê die invordering van inkomste en betaling vir dienste is ʼn noodsaaklike stap om behoorlike dienslewering en opknapping van infrastruktuur te verseker:

ENG MoyaonCollection