Skip to content

GOOD-party bestudeer Kaapstad se beleide [KLANK]

# Die GOOD-party sê hy bestudeer tans die Stad Kaapstad se beleide en sal ʼn mosie by die raad indien om wysigings te oorweeg. Dit sluit in die versterking van intelligensie- en vroeëwaarskuwing-stelsels en die verbetering van personeelbedreigings-beoordelings en hervestigings-ondersteuning. Jonathan Cupido van die party sê die onlangse geval waar ʼn vroulike metropolisie-beampte moes ryloop huis toe in volle uniform en sonder haar dienspistool, is ʼn beleidsmislukking en skande:

ENG JonathanonPolicies