Skip to content

ANC stel streng keuringsproses bekend vir kandidate vir 2026 munisipale verkiesing [KLANK]

# Die ANC se nasionale uitvoerende komitee het die reëls en riglyne vir die keuringsproses vir kandidate vir volgende jaar se munisipale verkiesing goedgekeur. Die riglyne sit die minimum vereistes uiteen waaraan ANC-lede landwyd moet voldoen om te kwalifiseer vir plek op munisipale rade. Minstens 70-persent van die kandidate moet ervaring op enige regeringsvlak hê. Die ANC-verkiesingskomitee se voorsitter, Kgalema Motlanthe, sê kandidate moet die regte vaardighede, kennis en integriteit hê om gemeenskappe doeltreffend te dien:

ENG MotlantheOnCandidates