Skip to content

Cosatu verwelkom die registrasie van twee nuwe vakbonde [KLANK]

# COSATU het twee nuut geregistreerde vakbonde verwelkom, die Suid-Afrikaanse Vakbond vir Huishoudelike Dienste en Geallieerde Werkers en die Suid-Afrikaanse Taxibestuurders-werkersvakbond. Cosatu het beide vakbonde bygestaan ​​en deur die registrasieproses gelei. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê daar is na raming byna een-miljoen huishoudelike werkers sowel as taxibestuurders, wat van die kwesbaarste werkers in die land is:

ENG ZaneleonUnion