# Die GOOD-party verwelkom die Spesiale Ondersoekeenheid se ondersoek na Kaapstad se aankoop van ʼn stuk grond in die Tableview-omgewing. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die grond kos 64,4-miljoen-rand, terwyl die metro slegs nege-miljoen-rand betaal het vir ʼn groter, meer ontwikkelde stuk grond net langsaan. Hy sê die aankope is volgens berigte gedoen vir die dringende hervestiging van die Siyahlala-plakkerskamp in 2018, wat tot op die spoorweg-terrein in Dunoon uitgebrei het:
GOOD-party verwelkom Spesiale Ondersoekeenheid se ondersoek na Kaapstadse grondooreenkoms [KLANK]
ENG BrettonLandDeal