Skip to content

VF Plus versigtig optimisties oor nuwe waterbestuursentiteit in Emfuleni [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê hulle is versigtig optimisties oor die bekendstelling van ‘n spesiale organisasie om waterprobleme in die Emfuleni-munisipaliteit op te los. Die SPV is ‘n nuwe regsentiteit wat spesifiek gestig is om die munisipaliteit se waterdienste te bestuur. Gerda Senekal van die VF Plus sê Rand Water sal 75-persent en Emfuleni 25-persent van die entiteit beheer, wat verantwoordelik sal wees vir watervoorsiening, stormwaterdreinering en riooldienste in die streek:

AFR GerdaonNewWaterEntity