# Die Young Intelligent Minds of South Africa sê die gedrag van sommige lede van die parlementêre ad hoc-komitee is oorweldigend omdat dit ander moontlike getuies kan afskrik. Die komitee ondersoek bewerings van inmengery, misdadigheid en korrupsie in die regstelsel. Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, se personeelhoof, Cedrick Nkabinde, het verlede week onder skoot gekom omdat hy tydens sy getuienis nie sekere datums kon onthou nie. Die organisasies se woordvoerder, Jeff Mabunda, sê sommige komiteelede se gedrag moet verander:
Young Intelligent Minds of SA kritiseer sommige lede van die parlementêre ad hoc-komitee [SOUND]
ENG JeffonInquisitorial