# Die DA sê die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, se Nasionale Gesondheidsversekeringsprogram is bewys as uitsluitlik ideologies en tot nadeel van die werkersklas. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het die departement se NGV-befondsingsplan gekritiseer en sê dis ‘n aanval op die middelklas weens die voorstel om mediese belastingkrediete te skrap. Michele Clarke van die DA sê naas talle litigasies en die breë afkeuring uit die privaat sektor, is daar groot teenstand teen die NGV:
DA sê die NGV-befondsingsmodel het gesneuwel na Godongwana se uitlatings [KLANK]
ENG ClarkeOnNHI