# Die Stad Johannesburg het ‘n Sunday Times-artikel met die opskrif, Workers’ R4bn G20 blackmail, heeltemal verwerp. Die artikel beweer die metro het vier-miljard-rand van sy kapitaaluitgawebegroting aangewend om ‘n betoging deur die Suid-Afrikaanse Munisipale Werkersunie om die G20-leiersberaad te ontwrig, te voorkom. Burgemeester Dada Morero se woordvoerder, Khathutshelo Mulaudzi, sê die artikel is deurspek van feitelike onwaarhede, teenstrydighede en ongegronde bewerings:
Stad Johannesburg verwerp bewerings van R4-miljard aangewend om werkersbetoging by G20 te voorkom [KLANK]
ENG KhathutsheloonSundayTimes