# Die ANC-vroueliga sê meer moet gedoen word om voorvalle van geslagsgeweld en vrouemoord te bekamp, omdat dit buitensporige vlakke in Suid-Afrika bereik het. Volgens statistieke word daar jaarliks meer as 42-duisend verkragtings en duisende vrouemoorde aangemeld. Die vroueliga se sekretaris-generaal, Nokuthula Nqaba, sê geslagsgeweld en moorde op vroue moet as nasionale noodtoestand hanteer word en daar moet aangewese hulpbronne en gekoördineerde reaksie soortgelyk aan dié op natuurrampe wees:
ANC-vroueliga sê geslagsgeweld en moord op vroue is nasionale krisis [KLANK]
ENG NokuthulaonGBVF