Skip to content

Gesin van vyf dood in ongeluk op N2 in KZN [KLANK]

# Vyf mense is dood toe ‘n Suzuki ligte motorvoertuig en ‘n sewesitplek-minibus gisteraand reg van voor in ‘n botsing betrokke was op die N2 voor die Umzumbe-rivierbrug in KwaZulu-Natal. Die woordvoerder van die provinsiale Departement van Vervoer, Ndabezinhle Sibiya, sê drie kinders tussen die ouderdomme van drie en vyf, en twee volwassenes wat vermoedelik hul ouers is, is op slag dood. Vier mense is beseer:

ENG SibiyaonN2Crash