# Die LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake in KwaZulu-Natal, Thulasizwe Buthelezi, het alle rampbestuurspanne op hoë gereedheidsgrondslag geplaas met erge weer wat van vandag tot Maandag in die provinsie verwag word, met swaar reën, sterk winde en donderstorms as gevolg van ‘n laedrukstelsel. Die woordvoerder van die Departement, Senzelwe Mzila, het inwoners aangeraai om nie onnodig te reis nie en noodgevalle by plaaslike rampsentrums aan te meld:
Inwoners aangemoedig om reis te vermy terwyl KZN gereed maak vir moontlike vloede en ontwrigting [KLANK]
ENG MzilaOnWeekendWarning