Skip to content

Gauteng-onderwysdepartment verwelkom hofuitspraak in Pretoria High School for Girls-saak [KLANK]

# Die Onderwysdepartement in Gauteng verwelkom die uitspraak van die Hooggeregshof wat die versoek van die hand gewys het, van die beheerliggaam van die Pretoria High School for Girls om toegang tot die departement se rassisme-ondersoekverslag te verkry. Die woordvoerder van die Departement, Steve Mabona, sê die Hof het beslis dat die verslag aangevra moet word deur die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting. Mabona sê die Departement doen ‘n beroep op die skool om beheer te verbeter en ‘n veilige, ondersteunende skoolomgewing te verseker:

ENG MabaonaOnPtaOutcome