# Die ANC se president, Cyril Ramaphosa, hou vol die party beskerm sy identiteit ingevolge die wet in die Appèlhofsaak teen die MK-party oor die gebruik van die Umkhonto we Sizwe-naam en -kenteken. MK sê die erfenis behoort aan alle veterane van die vryheidstryd. Die saak fokus op intellektuele eiendom, kopiereg en handelsmerk-betoë. Ramaphosa het in Kliptown, Soweto, gesê hulle wag op die uitspraak:
Ramaphosa sê ANC beskerm sy identiteit in Appèlhofsaak teen MK Party [KLANK]
ENG-RamaphosaOnMKParty