Skip to content

BOSA sê DA se mosie van wantroue teen premier Lesufi is ligsinning [KLANK]

# Build One South Africa sê hy ondersteun nie die DA se mosie van wantroue in Gauteng se premier, Panyaza Lesufi, nie. Daar word vandag in die provinsiale wetgewer oor die mosie gestem. BOSA se woordvoerder, Ayanda Allie, sê hulle beskou die mosie as ʼn politieke foefie om hoofopskrifte te haal eerder as oplossings te bied. Sy sê hulle gaan nie deel wees van wat sy beskryf as die DA se gespot met regering nie:

ENG AyandaonLesufi