Skip to content

Tshwane sê onwettige grondbesetting ontwrig nou ontwikkeling van begraafplase [KLANK]

# Die Stad Tshwane is bekommerd oor die voortgesette onwettige besetting van grond wat bedoel is vir die ontwikkeling van nuwe en die uitbreiding van bestaande begraafplase. Die metro se departement van Omgewing en Landboubestuur ding nou mee om grond met ander gebruike weens die groeiende bevolking weens migrasie na Tshwane. Die woordvoerder van die metro, Lindela Mashigo, sê die stadsraad het ‘n goedgekeurde tien-jaar program vir die ontwikkel van begraafplase en krematoriums as deel van sy beplanningsmeganisme:

ENG LindelaonLand