Skip to content

FOSA sê regering se oorlog teen spookwerkers nie genoeg nie [KLANK]

# Die Forum for South Africa sê die regering moet meer doen om spookwerkers en betaling-onreëlmatighede in alle nasionale en provinsiale departemente te bekamp. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het in sy mediumtermyn-begrotings-beleidsverklaring gesê ongeveer nege-duisend hoërisiko-gevalle is vir verdere ondersoek verwys. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, sê die kernprobleem met spookwerkers is korrupsie:

ENG TebogoonGhostWorkers