# Die DA in Gauteng eis streng dissiplinêre optrede teen swak diens waar pasiënte beseer word. Dit volg na die stygende gevalle van pasiënte wat in staatshospitale beseer word, met sewe-duisend-386 verlede jaar teenoor sewe-duisend-117 die vorige jaar. Die hoogste voorkoms was in die Chris Hani Baragwanath-hospitaal met een-duisend-257, gevolg deur die George Mukhari- en die Steve Biko-hospitaal. Jack Bloom van die DA sê hulle gaan sterk aandring op bestuurveranderings in die probleem-hospitale:
DA in Gauteng bekommerd oor al meer beserings van pasiënte in staatshospitale [KLANK]
ENG JackonHarmRises