# Die Wes-Kaapse LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, het Woensdag se skietery by die Nyanga-taxistaanplek veroordeel en is diep bekommerd uit oor die voortgesette geweld wat pendelaars en plaaslike gemeenskappe raak. Die voorval beklemtoon weereens die dringende behoefte aan sterker polisiëring, veiligheidsmaatreëls en gemeenskapsbetrokkenheid teneinde misdaad by openbare vervoersentrums te bekamp. Sileku doen ‘n beroep op owerhede om vinnig op te tree om oortreders vas te trek en te verseker dat inwoners veilig kan reis:
LUR Sileku veroordeel skietery by Nyanga-taxistaanplek [KLANK]
ENG SilekuOnTaxiViolence