Skip to content

Stad Johannesburg moedig samewerking aan terwyl spertyd vir verifikasie van informele handelaars nader kom

# Die Stad Johannesburg herinner informele handelaars daaraan datdie verifikasieprose’n s, na die hofuitspraak, tot 18 November voortduur. Die Stad waarsku teen die onderverhuring van stalletjies aan buitelandse burgers en noem dit ‘n ernstige oortreding van handelspermitte. ‘n Woordvoerder van die Stad, Virgil James sê oortreders loop die risiko om hul permitte te verloor. Amptenare doen ‘n beroep op handelaars om saam te werk, aan regulasies te voldoen en by te dra tot die vestiging van ‘n billike en deursigtige handelsomgewing.