# Die Activists and Citizens Forum vra die polisie en die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolgings om die adjunkhoof van Ekurhuleni se metropolisie, Julius Mkhwanazi, in hegtenis te neem en strafregtelik aan te kla. Hy is gister geskors. Mkhwanazi is betrek by die Madlanga-kommissie wat polisie-korrupsie ondersoek, en daar is beweer hy het die omstrede sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala gehelp om die metropolisie te infiltreer. Dennis Bloem van die forum sê Mkhwanazi is ‘n misdadiger in polisie-uniform:
Activists and Citizens Forum vra adjunkhoof van Ekurhuleni se metropolisie moet aangekeer word [KLANK]
ENG DennisonDeputyChief