# Die DA sê hy is geskok oor Mugwena Maluleke se aanstelling as waarnemende voorsitter van die Nasionale Finansiële Hulpfonds vir Studente. Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, het Maluleke, Sadou se hoofsekretaris, aangestel nadat doktor Karen Stander bedank het. Delmaine Christians van die DA sê die aanstelling van ʼn ANC-kader skep ʼn botsing van belange omdat die hulpfonds onafhanklike bestuur vereis:
DA sê minister Manamela gaan voort met kaderontplooiing deur aanstelling van waarnemende NSFAS-voorsitter [KLANK]
ENG DelmaineonNSFASChair