# Die Organisasie teen belastingmisbruik, sê die regering se besluit om die boetestelsel vir die Administratiewe Beregting van Padverkeersmisdrywe tot Julie volgende jaar uit te stel, toon dat die werklike probleem nie motoriste is nie, maar chaos binne die staat. Munisipaliteite wil onttrek omdat die stelsel duur en ondoeltreffend is. Die uitvoerende hoof van OUTA, Wayne Duvenage, sê die stelsel was nog nooit gereed nie en bly onwerkbaar, met nuwe regulasies wat sonder behoorlike konsultasie deurgevoer word en selfs onleesbare gedeeltes bevat:
OUTA sê vertraging van padverkeer-boetestelsel ontbloot administratiewe chaos binne regering [KLANK]
ENG DuvenageOnChaos