Skip to content

Rugby: Bok-hulpafrigter verwag uiters gevaarlike Italiaanse span [KLANK]

# Rugby: Die Springbok-hulpafrigter Tony Brown sê hulle neem Italië nie ligtelik op nie, omdat hulle ‘n gevaarlike span is. Albei spanne is vol selfvertroue vir Saterdag se botsing in Turyn, met Suid-Afrika wat Frankryk met 32-17 geklop het, tewyl Italië ‘n oorwinning van 26-19 oor Australië behaal het. Brown sê die Italianers is ‘n groot bedreiging by die afbreekpunte, en ook baie gevaarlik wanneer hulle ruimte en geleenthede kry:

ENG BrownOnItaly