# Die Soil of Africa-beweging het die gebrek aan optrede deur wetstoepassing, die nalatigheid van die Stad Tshwane, en die stilswye van politieke leierskap veroordeel, te midde van toenemende geweld teen vroue in Mamelodi. Die voorsitter van die beweging, Bongani Ramontja, sê ‘n jong vrou in Mamelodi-Oos-uitbreiding 16 is onlangs deur ‘n man van dieselfde straat verkrag. Hy sê daar is geen werkende waarnemingskameras, geen sigbare polisiepatrollies en geen wykgedrewe veiligheidswagte wat gemeenskappe beskerm nie:
Soil of Africa veroordeel stilte oor toenemende geweld teen vroue in Mamelodi [KLANK]
ENG BonganionViolence