Skip to content

Meer as 200 verdagtes binne ’n week in Kaapstad vasgetrek [KLANK]

# Altesaam 291 verdagtes is die afgelope week in Kaapstad vasgetrek vir verskeie oortredings. Een was ʼn dronk bestuurder wat in FW de Klerk-boulevard teen ʼn verkeersvoertuig gebots het. Hy het ʼn vriend gebel om na die toneel te kom, maar dié was met sy aankoms ook dronk. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê die 25-jarige bestuurder se asemtoets het getoon sy alkoholvlak is drie keer hoër as die wettige perk:

AFR SmithonSuspects