Skip to content

DA beweer Panyaza Lesufi gebruik e-Regering as ‘n ‘spaarbank’ vir veligheidsprojekte [KLANK]

# Die DA sê die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, gebruik die Departement van e-Regering om sy gemeenskapsveiligheidsprojekte te befonds. Die party beweer dat meer as 170-miljoen-rand bestee is aan items soos e-paniekknoppies, geslotekringtelevisie-kameras en hommeltuie, wat deur die Departement van Gemeenskapsveiligheid moes betaal word. Michael Waters van die DA sê dit mag moontlik die Wet op Openbare Finansiële Bestuur oortree en kom neer op die misbruik van openbare fondse:

 

ENG WatersOnProjects