# Die Gautengse Onderwysdepartement verwelkom die skuldigbevinding en vonnisoplegging van ‘n voormalige finansiële klerk van die Laerskool Akasia in Pretoria na ‘n ondersoek deur die departement se teenkorrupsie-eenheid. Sy is in Pretoria-Noord se Landdroshof skuldig bevind aan bedrog en diefstal en tot drie jaar gevangenisstraf gevonnis, wat in geheel vir vyf jaar opgeskort is. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê die hof het haar ook beveel om 210-duisend-rand aan die skool terug te betaal:
Gautengse Onderwysdepartement verwelkom vonnisoplegging van voormalige finansiële klerk [KLANK]
ENG MabonaOnInvestigation