# Rugby: Wallis se kaptein, Jac Morgan, gaan die res van die Herfsnasiesreeks misloop nadat hy sy skouer ontwrig het in gister se rekordnederlaag van 52-28 teen Argentinië in Cardiff. Die voormalige kaptein Dewi Lake sal die kapteinskap oorneem, terwyl Tommy Reffell en Harri Deaves oorweeg word om Morgan te vervang. Wallis se nuwe hoofafrigter, Steve Tandy, sê Morgan se besering is ‘n groot terugslag vir die span:
Rugby: Beseerde Walliese kaptein gaan res van Herfsnasiesreeks misloop [KLANK]
ENG TandyOnMorgan