Skip to content

Tshwane-metropolisie slaan toe op onwettige bedrywighede [KLANK]

# Tshwane se metropolisie sê hy gaan voort met sy onverbiddelike pogings om die oppergesag van die reg en alle inwoners se veiligheid en sekerheid te verseker. Die departement het die afgelope week ʼn verordening-afdwingingsoperasie uitgevoer in Eersterust en op klein sakeondernemings gefokus. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsveiligheid, Hannes Coetzee, sê daar is beslag gelê op verskeie produkte wat reeds verval het en gevaarlik is, asook artikels waar daar met die verpakking gepeuter is:

ENG CoetzeeonCracksDown