# Die Stad Kaapstad sê die warm somerweer bevorder die verspreiding van kieme, wat beteken meer kinders word tussen November en Mei siek met diarree en ontwatering. Ontwatering is ʼn algemene newe-effek van siektes met buikloop en kan veral vir babas en jong kinders gevaarlik wees. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê gesondheidswerkers is gereed om vinnig noodbehandeling toe pas indien nodig:
Kaapstad waarsku ouers om hierdie somer betyds op te tree en diarree te verhoed [KLANK]
ENG FrancineonDiarhoea