# Die koalisie-alliansie tussen RISE Mzansi, die GOOD-party en Build One South Africa, Unite for Change, sal in al agt metros op die stembrief wees in volgende jaar se plaaslike regeringsverkiesing, met ‘n burgemeesterskandidaat in elk. Die alliansie het begin met kandidaataansoeke vir die verkiesing. ‘n Lid van Unite for Change se leierskapsraad, Brett Herron, sê daar sal later besluit word in watter plaaslike en distriksmunisipaliteite die alliansie sal meeding:
Unite for Change sal in al agt metros aan die verkiesing deelneem [KLANK]
ENG Bretton8Metros