Skip to content

Unite for Change open kandidate-aansoekproses vir 2026 munisipale verkiesing [KLANK]

# Unite for Change, ʼn koalisie bestaande uit RISE Mzansi, die Good-party en Build One South Africa, se aansoekproses vir kandidate vir die 2026 munisipale regeringsverkiesing is amptelik geopen. Die belangrikste vereistes om kandidate te kies, is plaaslike goedkeuring, meriete, fokus op vaardighede en openbare deursigtigheid. RISE Mzansi se leier en Unite for Change se medeleier, Songezo Zibi, sê hulle bly by hul standpunt dat politiek te belangrik is om aan politici oorgelaat te word, en hulle bied nuwe gesigte en nuwe talent ʼn weg na openbare diens:

ENG ZibiOnCandidates