Skip to content

ActionSA onthul regering laat steeds plundering van staatskas toe [KLANK]

# ActionSA het na amptelike parlementêre antwoorde deur die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, onthul dat die regering in die nasleep van die Tembisa-hospitaal korrupsieskandaal, steeds die plundering van die staatskas toelaat. ActionSA-woordvoerder, Matthew George, sê die Spesiale Ondersoekeenheid se tussentydse verslag het getoon meer as twee-miljard-rand se bedrog is by die Tembisa-hospitaal gepleeg, deur 207 diensverskaffers met meer as vierduisend-500 bestellings. Hy sê Suid-Afrika se verkrygingstelsel is wyd oop vir uitbuiting deur bedrieglike maatskappye:

 ENG MatthewonLooting