Skip to content

Suid-Afrika verwerp Trump se jongste Truth Social-plasing, sê G20 sal voortgaan soos beplan [KLANK]

# Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking het met kommer kennis geneem van die Amerikaanse president Donald Trump se jongste plasing op sosiale media. Trump het gister aangekondig dat geen Amerikaanse amptenare vanjaar se Groep van 20-beraad in Suid-Afrika sal bywoon nie, en verwys na die land se behandeling van wit boere en sogenaamde menseregteskendings. Die departement se woordvoerder, Chrispin Phiri, het die land se standpunt herhaal dat hierdie bewerings heeltemal ongegrond is:

ENG PhirionPresidentTrump