Skip to content

ANC waarsku Suid-Afrikaners teen aansluiting by militêre magte in buiteland [KLANK]

# Die ANC is diep bekommerd oor noodoproepe deur 17 Suid-Afrikaanse burgers wat tans vasgekeer is in die konflikgebied in die Donbas-streek van Oekraïne. Volgens berigte is sestien mans van KwaZulu-Natal en een uit die Oos-Kaap gelok om by gewapende magte in die Rusland-Oekraïne-konflik aan te sluit, onder die dekmantel van winsgewende werksgeleenthede. ANC-woordvoerder Mahlengi Bhengu waarsku Suid-Afrikaanse burgers teen deelname aan buitelandse gewapende magte of die verlening van militêre bystand aan buitelandse regerings sonder magtiging:

ENG MahlengionAbroad