# Die DA in die Wes-Kaap sê die ANC verander skoolinfrastruktuurbeplanning in ‘n politieke stryd wat gemeenskappe in Witzenberg moontlik mag verdeel. Dit volg na bewerings deur die ANC dat die provinsiale Onderwysdepartement die ontwikkeling van ‘n nuwe laerskool in Vredebes sleg hanteer. Wendy Kaizer-Philander van die DA waarsku die ANC se optrede kan gemeenskappe verdeel en politiek bo die welstand van leerders kan plaas: