Skip to content

AfriForum waarsku Gauteng-Onderwys oor onopgeloste aanlyn plasingprobleme [KLANK]

# AfriForum sê Gauteng se aanlyn skoolplasingstelsel laat honderde ouers in die duister oor waar hul kinders volgende jaar skool sal bywoon. Volgens die organisasie rapporteer ouers in Johannesburg, Pretoria en Centurion verkeerde of ontbrekende plasings, met min ondersteuning deur die provinsiale Onderwysdepartement. Carien Bloem van AfriForum doen ‘n beroep vir duidelike en vinnige kommunikasie aan ouers oor skoolplasings:

AFR BloemOnPlacementIssues