Skip to content

Staatsdiensvakbond verwelkom plan om Bedford Ortopediese Hospitaal in Mthatha op te knap [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare verwelkom die plan om die Bedford Ortopediese Hospitaal in Mthatha, in die Oos-Kaap, op te knap. Die projek sal in vennootskap met die Padongelukkefonds en ander belanghebbendes uitgevoer word. Die vakbond sê die hospitaal ly lank reeds onder verbrokkelende infrastruktuur, oorvol sale en verouderde toerusting. Thami Makuzeni van die vakbond doen ‘n beroep op ‘n versnelde, deursigtige opknappingsproses:

ENG MakuzeniOnRenovations