Skip to content

Wes-Kaapse Departement Mobiliteit bekommerd oor swaarvoertuie op Bainskloofpas [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Departement van Mobiliteit sê hy het met kommer kennisgeneem van die aantal swaarvoertuie wat die afgelope weke op Bainskloofpas vasgesit het. In die afgelope twee maande alleen het sewe swaarvoertuie op die pas vasgehaak, wat verkeersvloei aansienlik ontwrig het en veiligheidsrisiko’s vir ander padgebruikers inhou. Maxine Bezuidenhout van die departement sê Bainskloofpas het ‘n duidelik gemerkte hoogtebeperking van 3,68 meter:

ENG MaxineonKloofPass