# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, bepleit ‘n hernude verbintenis tot universele gesondheidsdekking wat in eenheid, gelykheid en volhoubaarheid gewortel is. Hy het die G20-vergadering van ministers van Gesondheid in Polokwane, Limpopo, toegespreek waar probeer word om politieke leierskap wêreldwyd in ooreenstemming te bring met regverdige, verantwoordbare en lewenskragtige gesondheidsorgstelsels. Motsoaledi waarsku oor die alomteenwoordige bedreiging van wins voor gesondheidsorg en voeg by dit moet deur samewerking voorkom word:
Minister Motsoaledi waarsku oor verreikende gevolge as gesondheidsorg ‘n geldmakery word [KLANK]
ENG MotsoalediOnHealthFinance