Skip to content

Tshwane-metropolisie skut 16 minibustaxi’s in Pretoria-Sentraal [KLANK]

# Die Tshwane-metropolisie se taxi-eenheid het hierdie week tydens ʼn operasie in Pretoria-Sentraal 16 minibustaxi’s geskut weens verskeie oortredings van die Nasionale Wet op Padvervoer. Die metropolisie se woordvoerder, Puleng Motholo, sê in ʼn afsonderlike operasie het die eenheid wat oorlading beheer, 31 vragmotors in Akasia en Centurion geïnspekteer:

ENG PulengonImpunded