# Rugby: Die afrigter van die Springboksewes-span, Philip Snyman, sê hy is tevrede met die span se voorbereidings in aanloop tot die nuwe Wêreldsewes-seisoen. Dit skop af met die Dubai-sewes op 29 en 30 November, waarna die Blitsbokke en die ander spanne na Suid-Afrika terugkeer om hul titel aanstaande maand in die Kaapstad-reeks te verdedig. Snyman sê een van hul hoofdoelwitte dié seisoen is om die basis vir sy spankeuse uit brei met die oog op die Olimpiese Spele in 2028: