# Die Vryheidsfront Plus waarsku inwoners van die Emfuleni-munisipaliteit in Gauteng teen onwettige elektrisiteitsaansluitings. Dit volg nadat ‘n kontrakteur se Zimbabwiese werknemer onlangs in hegtenis geneem is vir ‘n beweerde onwettige kragaansluiting. Gerda Senekal van die VF Plus sê onwettige aansluitings ondermyn dienslewering in die munisipaliteit en belemmer die invordering van inkomste wat noodsaaklik is vir die onderhoud van infrastruktuur:
VF Plus waarsku Emfuleni se inwoners teen onwettige kragaansluitings [KLANK]
ENG GwerdaonConnections