# Die GOOD-party vra die Stad Kaapstad om privaat grond te koop vir die inwoners van die Siyangena-plakkerskamp in Philippi. Siyangena is in 2018 op privaat grond gevestig en is die tuiste van sowat 800 huishoudings, veral agterplaasbewoners van Philippi, Nyanga en Gugulethu. GOOD se woordvoerder, Axolile Notywala, sê die inwoners het steeds nie basiese dienste nie:
GOOD-party sê Kaapstad moet grond in privaat besit koop vir Siyangena se inwoners [KLANK]
ENG AxolileonPrivatelyOwned