# Amerika se minister van Vervoer, Sean Duffy, sê die Federale Lugvaartadministrasie gaan die vlug-vermoë na 40 belangrike lughawens reg oor die land met 10-persent verminder. Dis weens die regerings-afsluiting wat personeeltekorte in lugverkeerbeheer veroorsaak. Die beperking tree môre in werking. Die kansellasies kan daagliks tussen drie-duisend-500 en vier-duisend vlugte raak. Duffy sê hulle het die besluit geneem om veiligheid en doeltreffendheid te handhaaf:
Amerika oorweeg 10% minder vlugte na 40 groot lughawens [KLANK]
ENG DuffyOnDecision