Skip to content

Tshwane se rekeningstelsel nou reggestel [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê sy rekeningstelsel is nou hergeprogrammeer om seker te maak skoonmaakkoste is net van toepassing op eiendomme wat nie munisipale afvalverwyderingdienste het nie. ‘n Grootskaalse aanpassingsproses is verlede maand ingestel en elf-duisend-862 rekenings was verkeerd. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die rekenings is nou reggestel en kliënte sal die omkerings op vandeesmaand se munisipale rekeninge sien:

ENG LindelaonIncorrectlyBilled