Skip to content

Gauteng sê hy maak aansienlike vordering met verbeterings aan paaie-infrastruktuur [KLANK]

# Die Departement van Paaie en Vervoer van Gauteng sê hy is steeds besig om verkeersbestuur en infrastruktuur van paaie te verbeter. Aansienlike vordering is gemaak by die Rooihuiskraal/N14 afrit-projek in Centurion. Die woordvoerder van die departement, Lesiba Mpya, sê verskeie kruisings langs die M43 is tans ten volle in gebruik, hoewel daar vandalisme by sommige was en hulle is dus buite werking. Hy het bygevoeg beskadigde komponente sluit in kragvoorsieningeenhede, pale en koperkabels:

ENG LesibaonRecords