Skip to content

ActionSA ontbloot verkwistende besteding in oorgroot kabinet van nasionale eenheid [KLANK]

# ActionSA het onthul dat die regering van nasionale eenheid se oorgroot kabinet van 32 ministers en 43 adjunkministers, belastingbetalers elke jaar na raming 603-miljoen-rand kos. Athol Trollip van die party sê elke minister kos jaarliks ​​sowat 8,9-miljoen-rand, terwyl elke adjunkminister 7,4-miljoen kos, insluitend salarisse en personeel. Trollip sê ActionSA glo dat hierdie syfers verkwistende besteding blootlê terwyl miljoene Suid-Afrikaners daagliks sukkel:

ENG TrollipOnCabinet