Skip to content

Waarnemende minister van Polisie sê aftakeling van korrupsie in gevangenisse is noodsaaklik voor dit endemies word [KLANK]

# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê die aftakeling van korrupsie is noodsaaklik voordat dit in die gevangenisstelsel ingewortel raak. Cachalia het getuienis gelewer voor die parlementêre ad hoc-komitee en gewaarsku dat sistemiese korrupsie, insluitend in hospitale en verkryging, ‘n eksistensiële bedreiging vir die land inhou. Hy het gesê meer werk moet gedoen word om verswakte strukture te herbou om te verseker dat diegene wat betrokke is by korrupte aktiwiteite werklike gevolge in die gesig staar:

ENG CachaliaOnCorruption